Ek en my eggenoot Hendrik Klynsmith het ons self onder administrasie laat plaas aangesien ons besigheid nie die mas kon opkom nie.Al die admin dokumentasie is deur Van Niekerk Admins (Pty) Ltd
Hanteer Standard bank het nogtans my Crediet Kaart rekening oorhandig aan MacRoberts Prokureurs ek het die admin dokumentasie al verskeie kere deur gefax en na verskeie e-mails toe gestuur by MacRoberts Prokureurs .Hulle het my privaat emailadres, maar nogtans stuur hulle vir my dreigboodskappe na my werk se e-mailadress wat hulle op n oneerlike wyse bekom het hierdie e-mail adress is 'n oop e-mail en enige een by my werk kan dit sien .Ek moet hulle toestemming gee om met die administrateurn te kominnikeer, maar hulle kan my privaatheid op so 'n gruwelike wyse skend .Ek weet nie meer wat om te doen nie .My administrateur het my aan geraai om hulle te ignoreer .Ek was onder die indrik dat as ek onder administrasie is mag hulle my nie meer skakel vir invorderings nie 'ek beskou hulle aanhodende geskakel en e-mails as tysterend wat kan ek daar omtrent doen